Tydens die Vryburg skou wat plaasgevind het vanaf 17 tot 19 April 2012, was Sussex weer op die voorpunt! Die Sussex kampioenskappe is baie goed ondersteun deur 5 telers met ongeveer 75 beeste. Baie dankie aan mnre Nollie Stofberg en Willie Anderson wat van buite ons streek die moeite gedoen het om te kom meeding. [...]
SUSSEX maak weer skoonskip op Hertzogville!
Sussex het weer met die louere van Interras kampioen weggestap, vir die tweede agtereenvolgende jaar, by die Hertzogville skou! Nie net alleen die interras kampioen (Huntersvlei Massive 36ste) nie, maar ook die reserwe interras kampioen (Huntersvlei Katy 120ste) en die Junior interras kampioen (van die Pothou stoet) Uit die vernaamste 5 toekennings, het Sussex vier [...]
Vryburg show 2011
Sussex maak skoonskip op Vryburg Op die Sussex kampioenskappe wat tydens die Vryburg skou 2011 plaasgevind het, het die stoeterye van Huntersvlei en Pothou uitstekend gevaar, met die Senior kampioen bul en Senior kampioen vroulike dier wat deur Huntersvlei vertoon is, en Pothou wat met die louere van die Jnr Kampioen bul en Junior kampioen [...]