Youth show 2011

JEUGSKOU TE REDDERSBURG

Vrydag die 13de Mei 2011, is ‘n Jeugskou van drie skole gehou te Reddersburg. Die Oos-Vrystaat Sussex Klub het die skoolkinders geborg en die ZARA Sussex Stoet van Kiewiet van Jaarsveld het die diere voorsien.

Alhoewel dit gereën het was die geesdrif van die kinders geensins geblus nie. Graag wil ek die Oos-Vrystaat Sussex Klub bedank vir hulle borg en glo dat volgende jaar ons weer so kan maak.

Aangeheg foto’s van die skou.

Sussex groete

Kiewiet van Jaarsveld